thewebman.co.za

Ek skep webtuistes (sedert 2002) hier in Kaapstad na die smaak, verwagtinge en behoeftes van plaaslike, nasionale en internasionale kliƫnte.

My ondervinding is ook beskikbaar om jou teenwoordigheid op die Internet te verbeter.

Nou ook op
die Tuinroete

Wat ek doen

Ek skep
- doelgemaakte webtuistes deur die gebruik van hoofsaaklik html en css
- by uitsondering, wordpress webtuistes
- aanlyn winkels met opencart as basis.