thewebman.co.za

Terme en Voorwaardes

Verskillende bepalings en voorwaardes is van toepassing op verskillende dinge wat ek doen, en of op wat jy mag of nie mag doen terwyl jy werk en die internet geniet nie. Klik op die name hieronder vir meer.

Nou ook op
die Tuinroete

Wat ek doen

Ek skep
- doelgemaakte webtuistes deur die gebruik van hoofsaaklik html en css
- by uitsondering, wordpress webtuistes
- aanlyn winkels met opencart as basis.